2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 North Beach Road, Unit 28 Camarque, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Celestial Shore is 'n ateljeewoonstel in Umdloti, 'n klein oorddorpie aan die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale toevlugsoord vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die see.
Dié woonstel met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.
Die woonstel spog met 'n balkon met asemrowende see-uitsigte. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 28 North Beach Road, Unit 28 Camarque, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Celestial Shore het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 North Beach Road, Unit 28 Camarque, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang