+17

Central Sea Point Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, One26 on M, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Central Sea Point Studio bied 'n stylvolle en gemaklike toevlugsoord in een van Kaapstad se mees gesogte woonbuurte. Genesteld in 'n splinternuwe gebou net 'n paar treë van die gewilde Seepunt Promenade af, bied die ateljee die ideale basis om die stad te verken. Die V&A Waterfront is net 'n kort rit weg, terwyl Tafelberg, Clifton en Kampsbaai se strande almal binne minute bereik kan word, wat gaste die beste van beide stedelike gerief en ontspanning aan die see bied.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n koningingrootte bed met ruim bergplek en kasruimte, wat 'n knus en funksionele slaaparea skep. Die moderne badkamer is toegerus met 'n instapstort.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n klein sitkamer met 'n TV. WiFi is beskikbaar. Gaste kan eksklusiewe gebruik maak van 'n privaat balkon.

Die dakdek en swembad bied asemrowende uitsigte oor die stad en omliggende berge, wat die perfekte ruimte skep om te ontspan of Kaapstad se lewendige atmosfeer te geniet. Bykomende geriewe sluit in 'n UPS-rugsteun vir die router tydens beurtkrag en veilige gebougeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 31

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Main Road, One26 on M, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 586
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 586
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 586
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, One26 on M, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf46901f0fca37a73b0444f04e12e1eb46f55d69c83a9491e2f48c8d65900acf01febbd39f2466feb2e4e4e8fba99a67bdab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 586 per nag, vir 2 mense Main Road One26 on M 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.91290667046 18.392040728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang