Central Seaview Sky Suite
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Dunen Street, Swakopmund, Namibia, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Central Seaview Sky Suite bied selfsorgverblyf vir 6 gaste in die hartjie van Swakopmund, met asemrowende panoramiese see-uitsigte.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer is ook gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n bad, toilet en wasbak het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste kan ontspan op die privaat balkon en die see-uitsigte geniet. Bykomende geriewe sluit in veilige toegang tot die gebou, 'n hysbak met direkte toegang tot die dakwoonstel, en gerieflike nabyheid aan restaurante, winkels en plaaslike besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Dunen Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Dunen Street, Swakopmund, Namibia, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang