Ceres Country Lodge
- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ceres Country Lodge bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Ceres. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Verblyf word in 6 eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste elk, gebied. Elke eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens, dubbelbeddens, enkelbeddens of dubbelslaapbanke, en elke 'n en suite-badkamer het 'n bad of 'n stort.
Elke kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die lodge is lekker naby winkels, restaurante en talle aktiwiteite soos visvang, 4x4-roetes, Zipline en perdry geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Ceres Country Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Phillip Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang