2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Bosplasie Crescent, Onrus River, Onrus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
C’est La Vie Flat is 'n lieflike woonstelletjie met 'n aparte ingang langs die hoofhuis in Onrus. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers op soek na rustige oornagverblyf.
Die woonstelletjie beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die leefarea het 'n etenstafel en 'n gemaklike rusbank wat lei na 'n stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Bosplasie Crescent, Onrus River, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink C’est La Vie Flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Bosplasie Crescent, Onrus River, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang