+29
Hotel in Otjiwarongo

C'est Si Bon Hotel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Lukas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

‘n Tuiste. Aangename atmosfeer en hulpvaardige personeel. Lekker geëet in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ofentse M
1 nag
5.0
Apr 2025

Superb. The place is great, and the patrons assisted us at every step.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Gerieflik! Gerieflik en goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madrie
C'est Si Bon Hotel
Dear Yolandé, Thank you for your review. It was delightful to host you. We are pleased that you enjoyed your stay with us. Regards, Cést Si Bon Hotel

Adriaan D
1 nag
3.8
Apr 2026

Lekker. Fantastiese verblyf! Die woonstel was silwerskoon en sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Zunika H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Vriendelike personeel en pragtige plek. Baie mooi plekkie, die mense is vriendelik. Die restaurant het bietjie lank geneem om die kos te maak, maar besef ook hulle was baie besig. Daar kon dalk meer personeel beskikbaar gewees het vir bediening. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2025

Sal nie terugkom nie! Hardste bed waarin ek ooit geslaap het. Kon op die grond geslaap het. Aandete was skrikwekkend - sirloin wat jy nie eens met 'n steakmes kon deursaag nie! Werklik skokkend!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2019

Ruim kamer, gemaklik vir 4 volwassenes. Abed was behulpsaam met wat om te sien en doen in Otjiwarongo in die kort tydjie wat ons daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonn L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

Happy with everything. Booking in was easy. Staff was friendly and rooms clean and comfy with warm bedding in the freezing winter. We will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Madrie
C'est Si Bon Hotel
Thank you for your excellent review on our Staff and Hotel. We do try our best to make everybody feel comfortable and happy. Looking forward to your next stay with us. Kind Regards, Cest Si Bon Hotel

Karl P
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jun 2019

Average. Hotel baie mooi en kamers is okay. Badkamers is bitter swak.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lorette V
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Sep 2019

Ons het al beter waarde vir geld gekry as by C'est Si Bon Hotel. Die ontbyt wat bedien word is glad nie op standaard nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Madrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Swembad Road, Otjiwarongo, Otjozondjupa

Sien kaart
  • Slaapplek vir 54 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbaa21739225da2ce6aaf493adeb577d655a73c774e9aa72ba640f521b043f6083abf91deb01ff1368f3b7607ff407961d9f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Swembad Road Otjiwarongo Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.46243 16.644629

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang