Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chakas Cove 59

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg 12, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 519 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock geleë in die Chakas Rock-kompleks aan die Noordkus van Ballito. Gaste word omring deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Chakas Cove 59 is oorkant die strand geleë en bied direkte strandtoegang langs sy susterkompleks op die strand.

Hierdie bekoorlike woonstel op die grondverdieping beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop na die klein stoep. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Chakas Cove 59 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Main-weg 12, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 519
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 519
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main-weg 12, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2584e6ba609d214c8d27207e10373eea50fb5b6ee35c2c81119d285ed5eb4f5b963658691748293e603ea63da5fc3ec34ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 519 per nag (plek vir 4) 12 Main Road Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.513760986437 31.230128694968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem