+18

Chakas Cove 59

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Main Road, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 449 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock geleë in die Chakas Rock-kompleks aan die noordkus van Ballito. Gaste word omring deur asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Chakas Cove 59 is oorkant die pad van die strand geleë, daar is direkte toegang tot die strand langs sy susterkompleks op die strand.

Hierdie bekoorlike grondvloerwoonstel (trappe lei af) bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek vir 4 persone. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Beide slaapkamers het plafonwaaiers.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop na die klein patio. Veilige onderdakparkering is beskikbaar vir 1 voertuig, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anna M
5.0
Beyond measure. The place was clean, smelled good, was nicely decorated, stylish, and the service was excellent. Communication with the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Martinus B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable stay. Stunning accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Sarah B
Gesin met klein kinders
4.8
Fun family beach stay. We had a lovely stay in this very small but nice flat and it is so close to the beach. However, the listing is n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Kyle W
Saam met lewensmaat
4.8
Excellent. Great. Convenient location and good communication from the accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Oratile K
4.2
Amazing. Firstly, I would like to send my gratitude to Ballito Accommodation. I was very pleased with how the communication was towards...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 385

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Main Road, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chakas Cove 59 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 449
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 449
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 449
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Main Road, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17088f4daf3e38d31fc36e5a375d06df4b38d1a5c14b8cbe5291f18b75aa9636945084e2e950fee5e24025688ddf883f2653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 449 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 12 Main Road Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.513760986437 31.230128694968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang