Chakas Rock Chalets 15
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Chakas Rock Chalets 15 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock, Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus aangesien hierdie kompleks 'n uitnodigende swembad het.
Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Alle gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea, park vir kinders, muurbalbaan en tennisbaan. Die kompleks het ook direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek. Die kompleks is ongeveer 350 m vanaf die getypoele en 400 m vanaf Umhlali-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang