+14
Selfsorg in Clarens

Larola Terraces

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit 15 Cranford Inn Hotel, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Larola Terraces bied 2 chalets in die Larola Terraces-kompleks. Dit is ateljee-woonstelle in privaat besit in 'n veilige deel van die woonbuurt Larola sowat 2 km van Clarens se middedorp af.

Elke chalet het 'n klein, toegeruste kombuisie met 'n yskas (chalet 38 het net 'n yskassie) mikrogolf, ketel, broodrooster, 'n tweeplaatstoof en alle breekware en eetgerei. 'n Matras kan as slaapplek vir 'n kind bygevoeg word en daar is 'n stel slaapbanke in die tweede woonstel.

Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort-oor-bad. Alle handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die klein, ommuurde binnehof met braaigeriewe maak dit moontlik om buite in die son te sit, te ontspan en die uitsig op die Horebberg te geniet.

Daar is 'n TV, maar nie DStv in Chalet 15 nie en slegs beperkte DStv in Chalet 38.

Minimumverblyftydperk van 2 nagte oor naweke, 3 nagte oor langnaweke en 4 nagte gedurende Paasnaweek is van toepassing op besprekings.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Monza M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Beautiful, relaxing, homely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Shawne S
Saam met lewensmaat
4.8
Nice break from everything. Very nice place to stay, the host was friendly and helpful. The bigger tub in the bathroom was perfect to r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Susan P
Gesin met tieners
4.6
Rustig, veilig, kommerloos. Ons het heerlik gebly en lekker gerus. Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die beskuit was heerlik gewees...
Sien meer
Des 2025
Jacqueline N
Gesin met klein kinders
4.6
Place was very neat and nicely quiet. The host was so kind, even provided an alternative for fetching the key as we arrived late. Very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Llyris R
Saam met vriende
4.2
Fine, fine, we had no issues except no WiFi. Fine, we had no issues except no WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Franlize Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 280

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Unit 15 Cranford Inn Hotel, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Larola Terraces het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Unit 15 Cranford Inn Hotel, Larola Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NTcwYzg0LThjYTUtNDI3Yy04ZTcxLTlmNWYxN2UyNGRkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Unit 15 Cranford Inn Hotel Larola Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -28.51847777651 28.428293466568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang