+26
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Sunningdale Road, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chambery is in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kothuise vir selfsorg verhuur en 1 suite in die hoofhuis met 'n privaat ingang.

Die kothuise is elkeen weggesteek aan een kant van die perseel wat absolute privaatheid verseker en is self-onderhoubaar met braaigeriewe vir die somer en gesellige vure vir die winter. Elkeen se kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea met satelliet-TV en WiFi in.

Die Loft Suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, TV met DStv en 'n kluis in.

Gaste kan 'n soutwater-swembad geniet.

Hierdie tradisioneel Engelse juweel het 'n plattelandse atmosfeer, maar is tog baie sentraal geleë net minute vanaf van groot winkelsentrums, Nuweland se krieket- en rugbyvelde, Kirstenbosch en 15 minute vanaf die stad, die lughawe en strande.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacqueline W
5.0
Peaceful, central, very well organised, beautiful surroundings. I loved my few days at Chambery and look forward to returning on future...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Roland W
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous. The stay at Chambery was a wonderful experience. Accommodation was spotless and well appointed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Eliza-beth R
5.0
Fantasties, Cheryl is 'n wonderlike gasvrou. Eenheid is ten volle toegerus met alles. Omgewing is stil, veilig en naby alles. Sal vir seker Chambery a...
Sien meer
Okt 2025
Junika V
5.0
Die stil en rustige omgewing laat jou heerlik rus. Pragtige en rustige woonbuurt! Uitsig is baie mooi!
Apr 2025
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
We had a very nice time. We had a very nice stay at Chambery. Will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 10 Sunningdale Road, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chambery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 795
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 795
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 795
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Sunningdale Road, Kenilworth, Cape Town, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmN90erKGK5UohqFcELhUxmilRk8QK11tY3ZMuaBUFAwmHnxmOy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 10 Sunningdale Road Kenilworth 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.99551 18.46444

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang