5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 Shearwater Drive, Marina Da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Chamomile Cottage is 'n selfsorghuis in Marina Da Gama in Kaapstad. Die eiendom is 4 km vanaf Muizenberg se strand en Surfers Corner.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus.
Die leefarea het 'n TV en lei na die agterplaas. Veilige parkeerplek is vir 'n voertuig beskikbaar. Chamomile Cottage is ook ryafstand van die strandfront se restaurante en winkels en Zandvlei-riviermond Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Starford Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 92 Shearwater Drive, Marina Da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Chamomile Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 Shearwater Drive, Marina Da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang