Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Marina Da Gama

4.4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Marina Da Gama van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Da Gama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Da Gama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Da Gama akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Da Gama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Da Gama Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR580
R387
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Marina Da Gama

Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 moderne selfsorgwoonstelle elk met sy eie ingang. Twee van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Marina Da Gama

Marina Beach House is 'n privaat selfsorgvakansiehuis teen die water in Marina Da Gama. Natuurlike hout, afgewitte meubels en 'n groot oopplan-kuierarea maak die huis ideaal. Marina Beach House is op 'n eiland met '...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Marina Da Gama

Admiralty B&B is in Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk oor die rustige water van die Zandvlei-riviermonding uit. Dis slegs ’n paar minute weg vanaf die fantastiese strande aan Valsbaai se kus. Verblyf ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Marina Da Gama

Marina Views skuil op die marina se punt in Marina Da Gama en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n lieflike berg- en marina-uitsig. Marina Da Gama is 6 minute se ry vanaf Muizenberg se strand en Surfer's Corner. D...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Marina Da Gama

Chamomile Cottage is 'n selfsorghuis in Marina Da Gama in Kaapstad. Die eiendom is 4 km vanaf Muizenberg se strand en Surfers Corner. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n du...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Muizenberg, Marina Da Gama

Chamomile Waterside is 'n selfsorgwoonstel op die Uitsig-kanaal van die Zandvlei Natuurreservaat in Marina Da Gama, Muizenberg. Die perseel is op die Zandvlei Natuurreservaat, langs die waterweg geleë. Dis lowerryk...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Muizenberg, Marina Da Gama

Pine Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf in Marina da Gama, 'n buurt langs Muizenberg. Doendinge in die omgewing sluit visvang, branderplankry, wynproe en voetslaan in. Die Pine Cottage...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Marina Da Gama

Patmos Guest House is 'n dubbelverdieping-blyplek in Marina Da Gama in Kaapstad. Dié gastehuis is ideaal geleë, net 'n paar minute se ry van Surfer's Corner-strand in Muizenberg se winkels en restaurante af. Ver...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marina Da Gama

The Marina Garden Studio kyk oor die tropiese tuin uit. Dié eenheid het slaapplek vir 2 en is toegerus met 'n dubbelbed, en beskik oor 'n pragtige badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuisie en 'n leefarea. Die kom...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Marina Da Gama

Geleë op die randjie van die water in Marina da Gama, met pragtige uitsigte oor die water en die berge. Die huis binne maklike bereik van Kaapstad en omgewing, maar nog steeds rustig. Daar is 2 kamers vir gaste wa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Marina Da Gama

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside, Wes-Kaap

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 550
R1 395
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Plumrose Cottage is 'n selfsorghuis in Lakeside, Kaapstad. Dié eenheid is perfek geleë en net om die draai vanaf Zandvlei, die treinstasie en 5 minute se ry of 20 minute se stap vanaf Muizenberg-strand. Plumrose...

Vanaf
R3 130
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Wes-Kaap

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Lynx Vista bied 'n selfsorg-eenheid en 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Lakeside, Kaapstad. Die perseel is ideaal geleë, net 5 minute se ry van Muizenberg se strand af. Die selfsorgwoonstel by Lynx Vista...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Lakeside Cottage is 'n selfsorg-huis in die voorstad, Lakeside, Kaapstad. Die eenheid is ongeveer 2,7 km vanaf Muizenberg-strand en Surfers Corner. Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Marina Da Gama akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za