Charis View Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1136 Rhino Street, Belfast, Mpumalanga, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Charis View Gastehuis is in Belfast, Mpumalanga, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf — 'n perfekte plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die gastehuis bied 6 pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Buite bied die eiendom 'n pragtig aangelegde boma en braai-area, ideaal om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering word voorsien vir gaste se gemoedsrus.
Ligging
- 1136 Rhino Street, Belfast, Mpumalanga, 1100, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1136 Rhino Street, Belfast, Mpumalanga, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang