Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Belfast

3.6 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Belfast van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Belfast besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Belfast.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Belfast akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Belfast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Belfast Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Belfast

Arvore De Sombra, wat skaduboom beteken, is in Belfast en bied gerieflike verblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en groot hoofweë. Verblyf is beskikbaar in 2 een...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Belfast

Apple and Rose is 'n bekoorlike B&B in Belfast, 'n rustige dorpie in die Highlands Meander. Die huis bied gaste gerieflike verblyf met 'n outydse sjarme en aandag tot detail. Daar is 4 slaapkamers met elk 'n priva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Belfast

The Gables is in Belfast in Mpumalanga en bied gehalteverbyf aan sakereisigers of gaste op soek na gerieflike oornag-akkommodasie. Dis naby talle winkels, restaurante en die hooftoegangsroetes na Pretoria en die Kru...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Belfast

Misty Waters is ’n lieflike gastehuis in Belfast, ’n sonderlinge dorpie in die Highlands Meander. Die huis kyk uit oor ’n pragtige dam wat ’n gewilde plek vir visvang is. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Belfast

Cozy Moon bied heerlike, gerieflike selfsorgverblyf in die dorpie Belfast in Mpumalanga, net 34 vanaf Dullstroom, die toegangspoort tot die Laeveld. Hierdie veilige selfsorg-eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met '...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Belfast

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Rainbow Lodge Estate is 'n pragtige plaas in die hartjie van Mpumalanga. Dit is op die Panorama-roete, halfpad van die Krugerwildtuin af na die Johannesburg toe. Dit is net 200 km van Pretoria af en 250 km van Johan...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Rapids Country and Eco Estate is 12 km buite Belfast in die hartjie van die Middellande geleë. Dit is ideaal vir ’n gesin of 'n groep vriende. Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 8 km lank is wat na die in...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Living Waters is 'n selfsorghuis in The Lochs Landgoed langs die R33. Die huis kyk oor 'n pragtige 27 ha-foreldam. Die agterkant van die huis word omring deur 'n bloekomwoud wat baie privaatheid verskaf. Die privaat...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 000
R1 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

Alsumic Gaste Plaas is net 14 km van Belfast af en bied 'n ontspannende wegbreek vir groepe of gesinne. Die eenheid is gerieflik ingerig en bied slaapplek aan tot 10 gaste in 4 ruim slaapkamers met gedeelde badkame...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Belfast

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elandsvallei, Mpumalanga

Anford Country House is 'n historiese gastehuis aan die buitewyke van Belfast, Mpumalanga. Dit bied gehalteverblyf 2 uur buite Pretoria. Die Kaap-Hollandse gastehuis is tussen foreldamme en groot dennebome geleë. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Belfast akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Hoogland Kronkeling blad indien jy na meer Hoogland Kronkeling akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za