6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Marina Drive, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Charlotte @ Paradise Beach is 'n selfsorghuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai, net 200 m van die strand af.
Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Stort- en badgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof en ander toebehore toegerus. Die aangrensende oopplan-leefarea lei na die dek met 'n tafel en stoele, braaigeriewe en 'n see-uitsig. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Die eenheid is naby Jeffreysbaai se middedorp wat 'n rits winkels en restaurante het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anna Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 28 Marina Drive, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Charlotte @ Paradise Beach het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Marina Drive, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang