Cheerful 10-sleeper Brooklyn Home
10 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 411 Julius Street, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cheerful 10-Sleeper Brooklyn Home is in Pretoria geleë en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers met lugversorging, 1 solderkamer en 3 badkamers, wat tot 10 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die solderkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oorblywende slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n bad en 'n stort, en die ander met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, lugbraaier, koffiemasjien en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom is geleë in 'n baie veilige buurt met 24-uur-sekuriteit en is gerieflik naby die Universiteit van Pretoria, Loftus Versfeld-stadion, Brooklyn Mall en ander uitstekende geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 411 Julius Street, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
411 Julius Street, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang