+37

Cherry Lane Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cherry Lane Guest House bied ’n stil en gasvrye omgewing. Dit is in die pragtige dorpie Ficksburg in die Vrystaat geleë.

Verblyf word in gastekamers in die hoofhuis gebied en is selfsorgeenhede wat elk ’n privaat ingang het. Elke kamer is individueel versier en het en suite-geriewe, sowel as ’n haardroër, waaier, elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, ’n mikrogolfoond en ’n mini-yskas.

Hierdie gastehuis het ’n groot gemeenskaplike eetkamer, sowel as ’n tuin met ’n ingeboude braai en sitplek. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis is veilig en het ’n elektriese hek wat aan ’n alarm gekoppel is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gary B
Besigheidsreis
5.0
Pleasant and peaceful stay and would visit again. Very good hostess - responded quickly and was very helpful. It was a very short overn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Hannes S
5.0
Rustig, netjies en veilig. Baie hartlike ontvangs. Ek het voorheen by Cherry Lane Gastehuis tuisgegaan. Met hierdie besoek, weereens, netjies, gasvry,...
Sien meer
Okt 2025
Hannes S
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend, netjies en veilig. Ek het baie lekker gebly. Skoon en veilig. Niemand pla nie.
Okt 2025
Benedict K
Besigheidsreis
5.0
Beautiful. The person was highly supportive and very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jan D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker plek. Alles was baie mooi skoon, netjies en gerieflik! Valerie was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Cherry Lane Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 8 Voortrekker Street, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c94cb0ffeb34f6fc23c2a5771019bcc8673a08338526b3e9807db5be6add853e6bd03cec03e84241ab2eb8881b0e1c88912?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 8 Voortrekker Street Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.870406147081 27.872671186924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang