- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jefrreysbaai, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Chestnut 25 bied 2 woonstelle met 'n privaat ingang, geleë in Jeffreysbaai, 'n kusdorp wat in die branderplankrygemeenskap bekend is vir Supertubes-strand. Dit is die ideale plek vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstelle bestaan uit 'n woonstel met 2 slaapkamers wat 4 gaste akkommodeer en 'n woonstel met 4 slaapkamers wat 9 gaste akkommodeer. Beide eenhede bied selfsorggeriewe om aan gaste se behoeftes te voldoen.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Jeffreysbaai-strand, Jeffreysbaai-skulpmuseum, Kabeljous-natuurreservaat en Fountains Mall. Daaglikse skoonmaak is beskikbaar, sowel as gratis WiFi.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jefrreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Chestnut 25 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jefrreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang