+14
Selfsorg in Seepunt

Chic Apartment Steps from Sea Point Promenade

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Chic Apartment bied selfsorgverblyf omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe in die hartjie van Seepunt.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel vir 2 lei vanaf die kombuis, terwyl die sitkamer gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot gratis WiFi. Skuifdeure maak oop na 'n gemeubileerde balkon, 'n ideale plek vir gaste om hul maaltye saam te geniet.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike dakswembad. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Seepunt Promenade en Milton-strand binne loopafstand van die woonstel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 110
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 110
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 110
per nag (plek vir 2)
Bespreek

126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94c0d96660822a4f64629b8966544360823b020928fa59326ae739cb3bac4242fce642752bd48aac3fa92e6a38e3b0d2cdfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 110 per nag, vir 2 mense 126 Main Road Sea Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.912948963108 18.391855216364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang