Chill On Gray
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 89 Graystone Drive, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Chill On Gray is 'n kontemporêre woonstel in die hartjie van Sandton. Dit het 'n pragtige uitsig van die sesde verdieping af.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die woonstel se oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel en stoele en hierdie area lei na 'n leefarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het 'n kragopwekker wat beteken dat gaste nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
Gaste het toegang tot die gebou se gimnasium, swembad en 24 uur-concierge. Daar is ook 'n onderdak-kuierarea met gemeenskaplike gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 89 Graystone Drive, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
89 Graystone Drive, Sandown, Sandton, 2031, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang