+57
Selfsorg in Chrissiesmeer

Chrissiesmeer Country Cabins

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Great stay! Will visit again! Great stay in spacious, clean cabins. Ria went the extra mile to ensure the cabin was warm for us with lovely winter bedding. Well equipped. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Thanks for your support, much appreciated.

Monica C
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Dit was regtig baie besonders, rustig, skoon, baie aangenaam om by Ria tuis te gaan. Die akkommodasie was uitstaande. Ria is een van die beste gasvrouens wat ons in 'n baie lang tyd ontmoet het! Sy het ons toegelaat om 16 familie uit te nooi vir die Sondag braai. Puil puiK puiK! Ek gaan al my vriende aanbeveel om daar tuis te gaan. Die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Cheryl K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Everything you need in one and so clean! Thanks, Ria! Ria is the most delightful and helpful hostess that we have ever met in all our years! Thank you for booking our table at the restaurant - much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Thanks for your support, much appreciated. Hope to see you again.

Lore M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Ria het ons met ope arms ontvang. Sy is vriendelik en het ons dadelik laat tuisvoel. Die Cabins, asook die perseel, is baie skoon en netjies. Die matras was uitstekend! Die omgewing is baie stil en veilig. Hierdie is een van die beste en netjiesste gastehuise waar ons al oornag het. Ek kan hierdie gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel. Ons sal definitief weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Hoop om julle gou weer te sien.

Zelda K
1 nag
5.0
Jan 2026

Uitstekende verblyf. Bederf jouself met gasvryheid. Waarde vir jou geld. Dit was een van die beste plekke waar ek gebly het. Gasvryheid is tops. Die netheid is 1ste klas. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit word opreg waardeer.

Estell B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasmagories lekker! Ons sal vir seker weer daar gaan oornag, baie netjiese plek, gasvryheid uitstekend. Julle sal nie spyt wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Sien uit om julle weer hier by ons te huisves.

Monique S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekend! Ons het beslis lekker gekuier. Ons wil net dankie sê aan Ria vir 'n heerlike naweek by Chrissiesmeer Country Cabins. Jou vriendelikheid en behulpsaamheid helder die dag op. Dit is die mees bekostigbare, skoonste en pragtigste cabins en die beddens is puik! Ons gaan julle gereeld sien in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg, kan nie wag vir julle volgende besoek.

Hannes R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pynlik netjies en gevul met sorg en omgee. Ria is 'n supermens wat omgee uitleef! Die blyplek is smaakvol, gemaklik, pynlik netjies en knus. Ons sal sonder twyfel weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê.

Grietjie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Plek waar jy die natuur in al sy seisoene kan ervaar. Ons het ongelooflik lekker gekuier, Ria is 'n ongelooflike gasvrou en het gesorg vir 'n wonderlike kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Grietjie, baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Sien uit na julle volgende kuier.

Anette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

N Rustige dag saam met gawe mense. Verblyf was lekker en gasvrou het uit haar pad gegaan om dit gerieflik vir ons te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Chrissiesmeer Country Cabins
Baie dankie vir julle ondersteuning, dit word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 040
15 % AF
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 040
15 % AF
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 040
15 % AF
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense
Bespreek

61 Campbell Street, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcec16c4447094179180590cd85894aa8e8422c3979d420da097653c292bbce1080715e7e1b733fd9ec1505d7432605f0722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R884 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 61 Campbell Street Chrissiesmeer 2232 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.280195757624 30.212430715269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang