Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Chrissiesmeer

4.3 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Chrissiesmeer van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Chrissiesmeer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chrissiesmeer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chrissiesmeer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chrissiesmeer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chrissiesmeer Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Chrissiesmeer

Lake Chrissie Lodge bied B&B-verblyf in Chrissiesmeer. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek op pad na 'n ander bestemming. Verblyf by Lake Chrissie Lodge bestaan uit 11 gastek...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Chrissiesmeer

Stasiemeester is 'n selfsorghuis en bied slaapplek aan 6 gaste in die dorp Chrissiesmeer, stapafstand vanaf die middedorp. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers (1 badkamer het 'n bad en die ander het '...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Chrissiesmeer

McCloud's is in die bekoorlike dorpie, Chrissiemeer (Lake Chrissie), in Mpumalanga geleë. Dit is sowat 2,5 uur buite Johannesburg en Pretoria. Chrissiemeer is in die middel van Suid-Afrika se grootste meerdistrik, ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Chrissiesmeer

10% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ermelo, Mpumalanga

Green Thumb Farm Stay is op 'n werkende plaas net 17 km buite Ermelo geleë. Die eerste eenheid het 3 slaapareas waarvan 1 'n solder is. Die hoofslaaparea het 'n dubbelbed, die oopplan-solder het 'n dubbelbed en d...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ermelo, Mpumalanga

Tolderia Resort bied verblyf in selfsorg-chalets en is 50 km oos van Ermelo in Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir gaste op soek na rus en vrede, villa-styl verblyf met unieke uitsigte en 'n verskeidenheid geriewe ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lothair, Mpumalanga

De Oude B&B is die lieflike skepping van Johan en Merinda Scheepers. Dit is'n verwelkomende oase in egte Suid-Afrikaanse platteland-styl. Dit is 53 km vanaf Ermelo op die Lothair-pad en die ideale oornag-B&B in die ...

Vanaf
R1 810
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ermelo, Mpumalanga

Highveld Splendour Boutique Hotel sal gaste tuis laat voel met vriendelike en persoonlike diens. Die luisterryke tuin bied groot bome en pragtige uitsigte oor die sebras en springbokke wat in die velde wei. Hier kan...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carolina, Mpumalanga

Waterfront aan die eindpunt van Carolina, Mpumalanga, is die ideale rustige oornagplek vir toeriste op pad na Swaziland, Nasionale Krugerwildtuin en die welbekende Mpumalanga Laeveld. Elke kamer het sy eie en-suite...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carolina, Mpumalanga

Rand Self-catering Accommodation bied skoon en gerieflike selfsorgverblyf in Carolina in Mpumalanga. Carolina is op die roete van Johannesburg na Swaziland geleë en is 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat tussen ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Ermelo, Mpumalanga

Kralinbergh Guest House is ’n indrukwekkende herehuis van klip en sandsteen wat in 1916 gebou is. Dis op ’n plaas sowat 4 km buite Ermelo geleë. Die agt en suite-gastekamers het elkeen ’n unieke sjarme. Elk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Chrissiesmeer akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za