+57
Selfsorg in Chrissiesmeer

Chrissiesmeer Country Cabins

15% AF!
Winteraanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 61 Campbell Street, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Chrissiesmeer Country Cabins bied gerieflike oornagverblyf in Chrissiesmeer, 'n historiese dorpie in die vleilandgebied van Mpumalanga.

Verblyf word in 5 losstaande houthuisies gebied. Die 2 groter huisies beskik albei oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die 3 kleiner huisies het oopplan-uitlegte en bied slaapplek aan 2 gaste elk. Elke huisie het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kleiner huisies is met verhit-en-eetgeriewe toegerus, wat yskassies, mikrogolfoonde en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Die groter huisies het elkeen 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Daar is ook sonkrag tydens kragonderbrekings.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adie E
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay! Will visit again! Great stay in spacious, clean cabins. Ria went the extra mile to ensure the cabin was warm for us with lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Monica C
5.0
Dit was regtig baie besonders, rustig, skoon, baie aangenaam om by Ria tuis te gaan. Die akkommodasie was uitstaande. Ria is een van die beste gasvrou...
Sien meer
Mei 2026
Cheryl K
Saam met lewensmaat
5.0
Everything you need in one and so clean! Thanks, Ria! Ria is the most delightful and helpful hostess that we have ever met in all our y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Lore M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ria het ons met ope arms ontvang. Sy is vriendelik en het ons dadelik laat tuisvoel. Die Cabins, asook die perseel, is baie skoon en netji...
Sien meer
Mrt 2026
Zelda K
5.0
Uitstekende verblyf. Bederf jouself met gasvryheid. Waarde vir jou geld. Dit was een van die beste plekke waar ek gebly het. Gasvryheid is tops. Die n...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 61 Campbell Street, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
  • Gaste dink Chrissiesmeer Country Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
15 % AF
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 040
15 % AF
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 040
15 % AF
R 1 040 R 884
per nag, vir 2 mense
Bespreek

61 Campbell Street, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcec16c4447094179180590cd85894aa8e8422c3979d420da097653c292bbce1080715e7e1b733fd9ec1505d7432605f0722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 040 nouVanaf R884 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 61 Campbell Street Chrissiesmeer 2232 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.280195757624 30.212430715269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang