4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 5 Napier Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Christa's Flat bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tuinwoonstel op 'n krans met maklike toegang tot die strand. Dié tuinwoonstel is op 'n residensiële perseel in Arniston waar die eienaars woon.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n uitsig in die rigting van Romanstrand. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, 'n induksieplaat en 'n mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefaea het 'n etenstafel en 'n sitarea met 2 enkelbeddens wat geskik is vir 2 kinders of jong volwassenes.
Dié area lei na 'n privaat en beskutte binnehof met braaigeriewe. Die woonstel het 'n slim-TV en gratis WiFi. Die eenheid het 'n kragomsetter wat beurtkrag minder steurend maak.
Sypaadjie-parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Napier Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Christa's Flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Napier Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang