Christies @ 32 on Russell
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Russell Street, Mbombela (Nelspruit), 1218, Mpumalanga
- Vanaf R2 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Christies @ 32 on Russell is 'n luukse boetiek-gastehuis in Mbombela (Nelspruit). Die eiendom bied uitgebreide terrastuine met koninklike palmbome en inheemse bome, 'n lieflike swembad en 'n ruim patio langs die swembad, ideaal vir vermaak of ontspanning. Die boetiek-gastehuis is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word aangebied in 23 en suite-kamers. Die eiendom bestaan uit 3 geboue. Daar is 12 kamers in Christie's, 6 kamers in die gastehuis en 'n verdere 5 kamers in Sprio's. Elke kamer is goed ingerig en individueel versier. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Volledige ontbyt word daagliks bedien in die Christie's-ontbytkamer, wat na die patio lei.
Die gastehuis bied parkeerplek, konferensiegeriewe en 'n skoonheidsalon. Besienswaardighede en aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit in 'n oefenbaan, Mbombela-stadion, Sudwala-grotte en Laeveld Botaniese Tuine.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 32 Russell Street, Mbombela (Nelspruit), 1218, Mpumalanga
- Gaste dink Christies @ 32 on Russell het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Russell Street, Mbombela (Nelspruit), 1218, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang