3 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29A Albatross Drive, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
City Hideaway bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Fourways, Johannesburg, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Buite kan gaste meer buitesitplek geniet, en gedurende die somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Veilige parkering word vir gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Laura Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 29A Albatross Drive, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Gaste dink City Hideaway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29A Albatross Drive, Fourways, Johannesburg, 2191, Gauteng
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang