Claires of Centurion
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 196 Edinburgh Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
'n Warm, sonnige verwelkoming wag op jou by Claires of Centurion! Soek jy iets anders? Dan is Claires of Centurion beslis jou koppie tee. Perfek vir beide vakansiegangers en sakereisigers, hierdie bekoorlike gastehuis bied gemaklike akkommodasie met 'n persoonlike aanslag.
Die gastehuis bied 'n keuse van 10 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers sluit gemaklike beddens, sagte duvets en privaat ingange in. Bykomende geriewe sluit in haardroërs, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Alle kamers het aparte ingange, wat privaatheid en gerief vir gaste verseker. Ontbyt en aandete is op aanvraag beskikbaar. Claires of Centurion bied 'n verwelkomende basis vir 'n onvergeetlike verblyf, of dit nou vir werk of ontspanning is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 196 Edinburgh Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
196 Edinburgh Avenue, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang