Pick your preferred language

English

Afrikaans

+91

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Northern Access Rd, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Claptons 30 is 'n lieflike selfsorgeenheid in die Marina Martinique sekuriteitskompleks tussen Jeffreysbaai en Astonbaai. Die eenheid grens direk aan die seewaterkanale wat deur Marina Martinique kronkel en is naby veilige strande en lieflike restaurante. Jy kan te voet, via Claptons se seehekkie, direkte toegang kry tot 2 toprestaurante naamlik Walskipper en Tappas en kilometers se strande met sand en rotse. Daar is ook lekker visvangplekke in die area.

Die eenheid het slaapplek vir 4. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n aparte toilet en 'n buitestort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n ononderbroke uitsig oor die kanaal en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Claptons 30 het 'n lieflike onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe. Gaste kan die 1 kajak gebruik om die kanale te verken, in die gemeenskaplike swembad afkoel, van die stoep af visvang en kanovaart.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marilyn J
Saam met vriende
5.0
Rustig en veilig in 'n netjiese woning. Dit was inderdaad 'n belewenis. Ons het lekker gekuier. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit eni...
Sien meer
Jul 2025
Owen K
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly. Stayed there very comfortably, nice environment for the kids, close to restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Morne T
Gesin met klein kinders
4.8
Het regtig die tyd daar geniet en sal definitief weer daar gaan kuier. Alles was netjies en skoon. Al wat 'gekort' het, was dalk net 'n waaier in elke...
Sien meer
Jan 2025
Kobus K
Gesin met klein kinders
4.6
Wonerlik. Ons het die tyd baie geniet by Claptons 30. Jy kan met jou kinders gaan. Dit is 'n baie veilige plek en vriendelike mense.
Des 2025
Marcel J
Gesin met klein kinders
4.6
Lovely place right on the water. Great location, estate and unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Northern Access Rd, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Claptons 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Northern Access Rd, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dcfab8655a405c31017975d524575383bb85a45adb56b725bb58a1ad76a645c6f93ad71145a2b1cee114b14012545d49278?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Northern Access Rd Jeffreys Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07659277236 24.920635110679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang