6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Northern Access Road, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Claptons 39 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek, want die woonstel spog met 'n see-uitsig en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste 2 slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Die woonstel is stapafstand vanaf die strand en 3 gewilde restaurante. 'n Buitestort is ook beskikbaar vir diegene wat die strandsand wil afspoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Cherise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Northern Access Road, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Claptons 39 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Northern Access Road, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang