+31

Clarens Rest

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Naauwpoort Street, The Paddocks 9, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R3 450 R2 588 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Clarens Rest is 'n selfsorghuis wat verblyf bied in 'n veilige kompleks in die hartjie van Clarens. Die eiendom spog met pragtige uitsigte oor die berge en is 'n maklike rit vanaf die middestad.

Die huis is geskik vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Vir gaste se gerief word linne, handdoeke en skoonmaakmiddels voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank met 2 kroegstoele is beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV. Die ingeslote stoep dien ook as 'n sonkamer en bied 'n sitarea.

Buite is daar 'n ingeboude braai-area met sitplek vir 6 mense. Daarbenewens het gaste toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Diaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 160

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 14 Naauwpoort Street, The Paddocks 9, Clarens, 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 450
R 3 450 R 2 588
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 450
R 3 450 R 2 588
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 450
R 3 450 R 2 588
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Naauwpoort Street, The Paddocks 9, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca4b516e8f4698bb97b3ffd58a194bb0058de3fe9edacc4e4821483a8f98ee23f56fedc5cf79cca6ffb0d225b74869c56358?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 450 nouVanaf R2 588 per nag (plek vir 6) 14 Naauwpoort Street The Paddocks 9 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -28.505614340661 28.420126836355
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang