+24
Selfsorg in Clarens

Clifton Plaas Huis

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

0 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R711, Clifton Farm, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Clifton Plaas Huis bied selfsorgverblyf aan 4 gaste op 'n werkende plaas, 6 km vanaf Clarens.

Hierdie huis met wonderlike uitsigte bied 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof en gasoond, 'n yskas, wasmasjien, skottelgoed wasser asook tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan by die snoesige kaggel in die sitarea op wintersaande ontspan.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en het 'n lieflike uitsig op die omliggende berge. 'n Skoonmaakdiens kan teen ektra koste, op versoek gereël word.

Die plaas bied stap- en fietsroetes en gaste kan voëlkyk of net op die stoep ontspan.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tony K
Saam met lewensmaat
5.0
Oase vir die siel. Dit was heerlik. 5 Minute van Clarens, Volkome plaas atmosfeer met diere wat by die heining kom eet en speel. Baie rustig en stil a...
Sien meer
Mei 2026
Clif J
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious, relaxing, and comfortable getaway. Very well-appointed with every convenience (even a dishwasher and washing machine plus det...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Line J
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir mens se siel. Baie gerieflike, netjiese en lekker verblyf. Ideaal vir lekker rus. Ons het met 'n swaar hart daar gery en sal definitief vorent...
Sien meer
Feb 2026
Jeanel G
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plaasvakansie vol rus. Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig ingerig en die omgewing is pragtig.
Des 2025
Rene S
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel. Ons het vir 'n week net gerus op die plaas. Mooi uitsig en met al die plaasdiere om ons, het ons 'n wonderlike tyd daar gehad. Die h...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R711, Clifton Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clifton Plaas Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R711, Clifton Farm, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d52fd9bf95f05eab0ed75a2267b633645343e21d2ef872fe632e8faaef943f8e5f0aae324b599c3f3349758634d2a185b8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 51 5 1 5 Off the R711 Clifton Farm 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.553200219791 28.425714612433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang