Pick your preferred language

English

Afrikaans

+50
Lodge in Vanderbijlpark

Clivia Lodge and Conference Centre

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Loch Avenue, Vaal River, Lochvaal, 1911, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Clivia Lodge and Conference Centre is op die oewer van Lochvaal aan die Vaalrivier. Dit is die perfekte plek vir 'n rustige wegbreek, met wonderlike uitsigte oor die Vaalrivier.

Die suites bied slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste in 'n verskeidenheid eenhede, naamlik Standaardkamers, Deluxe Suite, Familie Suites, Rotanda Suite, asook 'n Wittebrood Suite.

Al die gemeenskaplike areas is beskikbaar vir gaste, insluitend die tuin en die swembad. Gaste het toegang tot 'n kroeg en restaurant op die perseel. Die lodge bied gratis WiFi en word gedeeltelik deur sonkrag aangedryf.

Clivia Lodge is naby die N1 op Lochvaal en naby Vanderbijlpark, Vereeniging en Sasolburg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Tarun B
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, calm and peaceful. Stay was relaxing, peaceful right by Vaal River. Amazing picturesque view. Calm and cool.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Tsholofelo Ashley M
Saam met lewensmaat
5.0
It wasn't our first stay! We promised to come back again this year. It was absolutely amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Keobakile M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Beyond expectation, friendly staff, quiet area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jo-anne S
Gesin met tieners
4.0
Vriendelike dienste, lekker kos en baie mooi plek. Baie lekker gebly. Puik, puik dienste.
Mei 2025
Brendon P
Gesin met klein kinders
3.8
Great place. Great place and real value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 19 Loch Avenue, Vaal River, Lochvaal, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Clivia Lodge and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 Loch Avenue, Vaal River, Lochvaal, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47adfd05e3ce82ec82ebcc5a830e65c7a1a19bba530f3085c339a038de01ce5b8be5dbb81b302137e023f8be72f72553110b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 19 Loch Avenue Vaal River 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.743298943749 27.708651423454
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang