2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 50 Marshall Street, Marshalltown, Johannesburg, 2001, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Cloud Ink @Mapungubwe is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Marshalltown, Johannesburg. Hierdie woonstel is ideaal vir sake- of enkelreisigers wat op soek is na verblyf in Johannesburg se sakekern.
Dié ateljeewoonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die kombuisie het 'n toonbank wat ook as 'n ontbythoekie benut kan word, en dié area lei na die leefarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Bohlale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 50 Marshall Street, Marshalltown, Johannesburg, 2001, Gauteng
- Gaste dink Cloud Ink @Mapungubwe het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Marshall Street, Marshalltown, Johannesburg, 2001, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang