Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Johannesburg SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Johannesburg SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg SSB akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Johannesburg CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Johannesburg SSB Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg SSB

Isibaya House is 'n woonstel wat in 'n veilige gebou in die buitewyke van Johannesburg se middestad geleë is. Dié gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe. Dié woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB

The Reef Hotel is in Johannesburg se middestad geleë. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike vakansie- of sakeverblyf. The Reef Hotel se 120 kamers is smaakvol versier. Elke kamer het 1 dubbe...

Vanaf
R1 410
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB

Faircity Mapungubwe Hotel bied selfsorgfasiliteite in die hartjie van Johannesburg se sakedistrik. Dit is gerieflik geleë tussen Marshal- Anderson- en Ferreirastraat, naby van Suid-Afrika se vernaamste maatskappye.... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Johannesburg SSB

Once in Joburg rugsakreisiger- en B&B-verblyf in Braamfontein in die hartjie van Johannesburg. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en doendinge in Johannesburg se mi...

Vanaf
R1 099
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg SSB

Dié elegante Johannesburgse landmerk dateer terug uit die 1930's en is geleë op die Braamfonteinrif, naby die ikoniese Mandelabrug. Hoewel The Devonshire Hotel heeltemal oorgebou is op die oorspronklike plek, het ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Johannesburg SSB

Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Grace and Gift Guesthouse is geleë by Gordonstraat 6, in Bertrams in die hartjie van Johannesburg en is gerieflik naby die Coca-Cola Park Stadion, (vroeër Ellis Park Stadion). Die gastehuis is in 'n stil en veilig...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Johannesburg, Gauteng

Miraton Suites bied bekostigbare, rustige en gemaklike verblyf vir individue of groepe in Johannesburg in Suid-Afrika. Die lodge is naby die lughawe, East Gate Mall, Carlton Centre en baie ander geriewe, restuarante...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parktown, Gauteng

Bamboo Cottage spog met Japannese en Afrika-inspirasie en is in Parktown, Johannesburg geleë. Dié huis is op 'n tradisionele Japannese teehuis-beginsel op stelte om 'n reusagtige jakarandaboom gebou en is heeltema...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Forest Town, Gauteng

Forest Town Suite is 'n privaat suite in 'n rustige straat in die pragtige voorstad Forest Town. Dit is naby die stad se gewildste winkelsentrums, sakekerns, museums en parke, sowel as die Rosebank Gautrain-stasie. ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parktown, Johannesburg

African Gypsy Cottage is in die hartjie van die historiese Parktown-Wes in Johannesburg geleë. Dié kothuis is ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf. Daar is 1 slaapkamer en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Johannesburg SSB akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...