Cloudbreak
10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- 8 Sardinia Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cloudbreak bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis bo die gemeenskapstuin in St. Francisbaai. Die huis is stapafstand van Bruce's Beauties en die Hulett's se branderplankryplekke af.
Cloudbreak bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 en suite-badkamers het. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat vir 2 kinders geskik is, en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofbadkamer het 'n bad en stort en daar is 'n aparte gastebadkamer met 'n toilet en wasbak.
Die huis het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, 'n TV-hoekie, en 'n lieflike dek met 'n uitsig oor die baai. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, ketel en 'n broodrooster toegerus.
Ander geriewe sluit braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Dale Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 8 Sardinia Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Sardinia Road, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang