+50
Hotel in Tzaneen

Coach House Hotel and Spa

  • Slaapplek vir 129 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Coach House Hotel and Spa is in die klein dorpie Tzaneen in Limpopo geleë. Dié hotel het 'n ryk koloniale geskiedenis en erfenis wat steeds in die hotel te siene is.

Die hotel het 39 ruim kamers met 'n koloniale styl wat 'n uitsig op die berge bied en elkeen 'n kaggel het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort. Gaste kan tussen die Deluxe-, 2-Enkelbed- en Dubbelkamers kies.

Die hotel het 2 swembaddens. Een is binnenshuis en die ander een is buite. Gaste kan ook by die Agatha Spa inklok, wat deel is van die hotel. Die hotel het konferensielokale wat 140 gaste kan akkommodeer in die grootste een en daar is pragtige tuine wat ideaal is vir 'n troue of ooievaarstee.

Gaste kan 'n maaltyd by die Zeederburg Restaurant geniet en die historiese artifakte wat oor die jare heen versamel is aanskou. Die matige tot warm temperatuur van die area maak dié hotel die ideale vakansiebestemming reg deur die jaar. Plaaslike besienswaardighede sluit natuurreservate, die Agatha-krokodilplaas en die Cycad-woud in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Zandile Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 102

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Coach House Hotel and Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 799
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 799
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 799
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Old Coach Road, Agatha, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 129 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb39f65e3ceee5f8a41a7ed35f6891ad465373d2cda89d43d6434308f04138727253d6afd7cc3f3bf5910afaddd09bb9405fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 799 per nag, vir 2 mense 14 5 1 4 Old Coach Road Agatha 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -23.940277777778 30.151944444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang