Coastal Cabin Retreat in Navy Town
2 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 106a Saint George's Street, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastal Cabin Retreat in Navy Town is 'n ateljeewoonstel in Simonstad, 'n bekoorlike kusdorp in die Wes-Kaap en die tuiste van die Vlootbasis Simonstad, die grootste basis van die Suid-Afrikaanse Vloot.
Die woonstel met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV, 'n koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi.
Die boetiekhotel kombineer gemak en sjarme en bied 'n unieke en luukse toevlugsoord vir oordeelkundige reisigers.
Gerieflik geleë naby winkels, restaurante, kafees en noemenswaardige historiese plekke, is dit die ideale basis vanwaar Simonstad verken kan word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 60
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 106a Saint George's Street, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Cabin Retreat in Navy Town het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
106a Saint George's Street, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang