Coastal Charm
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Fish Eagle, 8 North Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastal Charm is in Table View geleë en bied moderne verblyf binne stapafstand van Flamingo Square Winkelsentrum af.
Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n koningingrootte-bed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste 'n skemerkelkie op die balkon geniet. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Killarney-motorrenkompleks 2,9 km ver, en Bloubergstrand-strand is 3,4 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bontle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Fish Eagle, 8 North Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Fish Eagle, 8 North Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang