+18
Selfsorg in Seepunt

Coastal Comfort by the Promenade

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 77 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Coastal Comfort by the Promenade is in die hartjie van Seepunt geleë en bied stylvolle verblyf binne stapafstand van die lewendige promenade.

Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer beskik ook oor 'n koningingrootte-bed, en gaste in hierdie kamer maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek regdeur hul verblyf. Vir diegene wat die area wil verken, is Queen's Beach en Brokenbath Beach binne stapafstand, en Lion's Head is 5,5 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Top Host Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 77 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Comfort by the Promenade het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

77 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2090c8c3a923aa3c4dddabc7ae98e80735370b312cad0747ef6fc191a905906b98d39725564bb4eb4721ae0e674089d0b6eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 77 Regent Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.920708223249 18.383507257603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang