2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Elwena Close, Fraaiuitsig, Klein Brak River, 32005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Coastal Cottage is 'n selfsorgeenheid op die onderste verdieping van die eienaar se hoofhuis. Dit is in Klein-Brakrivier op die Tuinroete geleë en is lekker naby die strand.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n klerekas, rusbank en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met 2 stoele. 'n Privaat stoep, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ethel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Elwena Close, Fraaiuitsig, Klein Brak River, 32005, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Elwena Close, Fraaiuitsig, Klein Brak River, 32005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang