+22
Selfsorg in Hermanus

Coastal Living 175

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 109 Church Street, Unit 175 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Coastal Living 175 is in 'n kompleks in Hermanus, 'n kusdorpie suidoos van Kaapstad, geleë en is die ideale woonstel vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die see.

Die woonstel op die grondverdieping beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed in die oorblywende slaapkamer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met stroomdienste, 'n toonbank met sitplek en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus is.

Veilige parkeerplek, gemeenskaplike braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks het ook 'n tennisbaan, swembad en kinderpark.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 99

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 109 Church Street, Unit 175 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Living 175 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

109 Church Street, Unit 175 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ca3c710aeb3a8c78638172b7b9470a7ef96e0493ba473ec298f1784d2c44bd5b6d2891b34362445b77dfcfb91ac68312e0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 109 Church Street Unit 175 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.436703 19.216377
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang