Coastal Luxury @ Seagull Apartment 408
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Warwick Avenue, Seagull Beach Resort, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Coastal Luxury @ Seagull Apartment 408 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Margate. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot hul eie en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n balkon met 'n buite-eetarea en ongerepte uitsigte oor die see geniet. Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkering. Margate-strand is ongeveer 200 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Butterfly Farm, Mac Banana, San Lameer Gholflandgoed en Wild Waves Waterpark.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
First Private Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 44
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Warwick Avenue, Seagull Beach Resort, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwick Avenue, Seagull Beach Resort, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang