Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Margate Beach

4.3 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Margate Beach van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Beach Akkommodasie

148 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Rondevoux 29 is 'n ten volle ingerigte selfsorgwoonstel in die veilige Rondevoux-woonstelkompleks in die hartjie van Margate. Dit bied 'n uitsig oor die hoof Blouvlagstrand. Daar is 'n Mugg & Bean koffiewinkel en 'n...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Margate Beach

Rondevoux 64 is 'n ten volle gemeubileerde woonstel in 'n strandfront woonstelblok, in Margate geleë. In die hartjie van de Hibiskus-kus, is Margate bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woud en subtropiese kl...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini 306A is 'n luukse selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die A-blok van die veilige Santorini-kompleks teen die kus. Dis loopafstand van Margate se hoofswemstrand, Margate-pier, restaurante, vermaakge...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Rondevoux 62 is 'n groot en ruim woonstel met slaapplek vir 8 en 'n uitsig oor Margate se Blouvlagstrand. Dié dakwoonstel is naby verskeie winkels en restaurante. Daar is 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Granada - Margate is 'n selfsorg-eenheid wat in die immergewilde vakansiebestemming, Margate met sy pragtige see-uitsigte, restaurante, vermaak en geriewe geleë is. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaa...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Boulevard 1 is in 'n kompleks op Margate se hoofstrand. Dit is 'n bekoorlike woonstel wat slaapplek aan 8 gaste bied en is ideaal vir 'n gesin met tieners, siende dat dit naby Margate se naglewe en restaurante gele...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini 105a is 'n stylvolle woonstel vir 6 in een van Margate se mees gesogte komplekse. Dit is stapafstand van die strand, visvanghoof en gewilde restaurante af. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badk...

Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Del Su Me bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers. Dit is in 'n kompleks langs die strandmeer geleë wat in Margate se hoofstrand invloei. Die kompleks is ideaal geleë om langs die strand t...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Arabella No. 7 is deel van 'n veilige kompleks wat bestaan uit 8 eenhede en teen die Margate-strandmeer geleë is. Dié luukse woonstelle is pragtig ingerig en bied ongelooflike see-uitsigte van die sitkamer en vera...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini 106a is ’n wonderlike selfsorg-eenheid vir 6 gaste in een van Margate se mees gesogte komplekse. Dit is loopafstand van die strand, visvangkaai en gewilde restaurante af. Die woonstel het 3 slaapkamers ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za