+25

Coastal Luxury

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kruger Street, 1201 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Coastal Luxury is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Strand met asemrowende see-uitsigte en direkte toegang tot die strand. Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers.

Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring. Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware.

'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Daar is ook 'n werkstasie vir u gerief. Gaste kan ontspan op die ingeslote patio, wat oor buitemeubels en 'n gasbraai beskik, terwyl die see-uitsigte 'n skilderagtige agtergrond bied. Die kompleks bied ook toegang tot 'n gedeelde gimnasium en binnenshuise swembad, geriefswinkel, spa, restaurant, sowel as 'n koffiewinkel wat ontbyt en gebak bedien tot 17:00.

Daar is 2 veilige parkeerplekke beskikbaar in die parkeergarage. Daar is direkte veilige toegang vanaf die parkeergarage na die eenheid. Vir diegene wat wil verken, is Waterworld Strand net 1.4 km weg, terwyl Strand Gholfklub 2.1 km van die woonstel af is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Coenrie S
5.0
Lekker. Dit was heerlik om in hierdie lekker luukse woonstel te bly. Dorette het alles maklik gemaak, en daar was absolutely geen issue nie.
Sep 2025
Taresa J
Gesin met tieners
5.0
Luxurious and platinum value. It was truly exceptional. Not only the accommodation, but all the crockery, cutlery and house necessities...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Nadine R
Saam met lewensmaat
5.0
Just perfect, no negative comments. Will definitely recommend this lil gem. Incredible! The host was super friendly and kind. Spacious ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sonja S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, netjies uitsig oor see prentjie mooi. Ek beveel die eenheid aan. Dit is baie netjies, veilig en het alles wat nodig is. Het baie lekker g...
Sien meer
Jun 2025
Safia E
5.0
Lovely stay. Spacious, beautiful views and very safe. Close to the beach and shops. The apartment has everything you could want, and Do...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 9 Kruger Street, 1201 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Luxury het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kruger Street, 1201 Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88439871a039c93ccac42ece952a0d51af84d1831612de15dfdc2b0c300af278e3a46955d8c5e0cd14ad90643144199d02a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 9 Kruger Street, 1201 Hibernian Towers Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114171811063 18.822659254074
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang