Coastal Stay at Bentley
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 28 Bentley Estate, 28 Dolphin Crescent, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die kusdorp Ballito, waar die seebries die lug vul, bied Coastal Stay on Bentley stylvolle akkommodasie. Net 'n heerlike 500 m stap of rit lei na Thompsons Bay-strand, bekend vir sy getypoel en die ikoniese Hole-in-the-Wall-landmerk.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en sy eie en suite-badkamer met 'n bad en toilet. 'n Bababedjie en -bad is op aanvraag beskikbaar.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ketel en 'n wasmasjien. 'n Ontbyttoonbank bied gerief. Die sitkamer is pragtig gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Vanuit die sitarea is 'n balkon met buitemeubels, perfek om oggendkoffie en maaltye met pragtige uitsigte te geniet. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n pragtige swembad en braai-area met 'n buitestort wat uitkyk oor die welige tuine in 'n stil residensiële landgoed.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 Bentley Estate, 28 Dolphin Crescent, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Coastal Stay at Bentley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 28 Bentley Estate, 28 Dolphin Crescent, Dolphin Coast, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang