+37

Coastal Urban Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coastal Urban Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in die gesogte Seepunt-area van Kaapstad. Ideaal geskik vir enkelreisigers of paartjies, bied dit 'n gerieflike basis naby die Seepunt-promenade, winkels, kafees, restaurante en Kaapstad se ikoniese besienswaardighede.

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, terwyl 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar is vir vermaak.

Gaste het eksklusiewe toegang tot premium geriewe, insluitend selfbedieningswasserygeriewe, 'n dakswembad met 'n ontspanningsarea, werkruimtes en uitnodigende gemeenskaplike ruimtes wat perfek is vir sosialisering en ontspanning.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 056
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 056
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 056
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 343C Bellevue Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eb66e54174dc057d782f8fb68e3878ff63dd111e5678555a1b53b96ed139bb03225d6b1cfd9dd4b06c72392116efde85ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 056 per nag, vir 2 mense 343C Bellevue Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.914436090084 18.391291857672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang