Coastlands Umhlanga Hotel
200 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 200 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 329 Umhlanga Rocks Drive, Umhlanga, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Coastlands Umhlanga Hotel is 'n moderne hotel op die rant van die gewilde Umhlanga Rocks. Drink 'n mengeldrankie by die swembad en word gepamperlang by die Fleur-de-Lis Spa, en vir die fiksheidsfanatici is daar 'n klein privaat gimnasium met verskeie oefenapparate.
Verblyf word gebied in 100 stylvolle slaapkamers met volledige of gedeeltelike see-uitsigte. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n TV, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, self-beheerde lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan ook 'n verskeidenheid ontbyte by die Saffron Restaurant op die vierde verdieping geniet. Ontspan en begin jou dag met pragtige see-uitsigte.
Daar is klein, mediumgrootte en groot konferensie- en funksielokale en die banket-span kan met die beplanning van konferensies, funksies of troues help. Veilige parkeerplek (onderdak en oop) is op die perseel beskikbaar.
Die Gateway-winkelsentrum is loopafstand van die hotel af. Die Durban IKR (ICC) is sowat 18 km hiervandaan. Die bestemming bied maklike toegang tot die M4- en N2-hoofweg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Andre-B Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 329 Umhlanga Rocks Drive, Umhlanga, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Coastlands Umhlanga Hotel het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
329 Umhlanga Rocks Drive, Umhlanga, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 200 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang