LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Coastlands Umhlanga Hotel | LekkeSlaap
+88

Coastlands Umhlanga Hotel

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Coastlands Umhlanga Hotel
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Arno J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld, alhoewel die ontbyt goeie waarde vir geld is.

Ten spyte van die webtuiste se bevestigende SMS'e het die Hotel nie van ons geweet nie. Baie dankie vir Ava se vinnige reaksie van die webtuiste wat dinge 7 uur die aand vir ons vinnig uitgesorteer het. By aankoms moes ons uitvind die hotel se parkeerarea is binne 'n winkelsentrum (oop) se parkeerarea. Ons het vooraf gereël vir 'n ekstra aangesien ons nog 'n beach buggy gesleep het. Daar was geen dubbelparkering vir ons gereël nie, alhoewel ons vooraf die ekstra bedrag moes betaal. Aangesien dit oop parkering is vir almal wat die die sentrum besoek het ons baie onveilig gevoel om ons voertuie daar te laat.

Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 200 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umhlanga Rocks-rylaan 329, Umhlanga, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5MDhiMmVlLWQzYzctNDdhMi04YTA1LTdjMWU1YTZmZDc5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 329 Umhlanga Rocks Drive Umhlanga 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.726438631622 31.070376215939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!