Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
-
Goeie Dag
Soos u bewus is dit n selfsorg basis eenheid. Skoonmaak is u verantwoordlikheid. Dus nie n Hotel of n Gastehuis nie so asb maak seker u verstaan. As n Strand toe gaan neem u eie Swemhandoeke saam. Wifi en Netflix is gratis. Daar is tans n water krisis so werk spaarsamig met die water. Indien u die eenheid slordig agterlaat sal ek ek ongelukkig u rapprteer by Lekkeslaap wat u volgende verblyf kan bemoeilik.
Byvoorbaad Dankie
Huisreëls
Stilte word gehandhaaf van 22:00 tot 08:00, en gaste word versoek om geraasvlakke te alle tye tot 'n minimum te beperk. Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Die eenheid moet skoon en netjies gehou word tydens verblyf en in 'n netjiese toestand gelaat word met vertrek. Gaste is verantwoordelik vir die was van alle skottelgoed en eetgerei na gebruik en om alle vullis in die voorsiene asblikke te plaas. Meubels mag nie geskuif word nie.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie en word slegs buite in aangewese areas toegelaat. Voorsiene asbakke moet gebruik word.
Slegs die aantal gaste wat bespreek het, mag op die eiendom bly, en geen oornagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëling nie. Enige skade of breekskade moet onmiddellik aangemeld word en kan tot bykomende koste lei.
Water en elektrisiteit moet spaarsamig gebruik word. Alle ligte en toestelle moet afgeskakel word wanneer dit nie gebruik word nie, en alle vensters en deure moet toegemaak word wanneer die eenheid verlaat word of wanneer daar geslaap word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 De Vos Straat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang